MEGA Properties

MEGA Properties

Share

Photos from MEGA Properties's post 17/01/2024

đź’ĄOPSOEK NA WERK ?
đź’ĄAgentskap Beskikbaar In Kimberley !! ( Jou Eie Besigheid )

Ons is opsoek na n energieke dame wat ons agentskap kan bedryf !!

Verdien Elke Maand Meer En Meer !!

đź’°Unieke Geleentheid Om Passiewe Inkomste Te Verdien !!đź’°

👆👆👆👆👆👆👆👆👆

HOEVEEL KAN JY VERDIEN ?
⚡Maand 1 - R200 x 1 x 5 x 4 = R4000
⚡Maand 2 - R200 x 1 x 5 x 8 = R8 000
⚡Maand 3 - R200 x 1 x 5 x 12 = R12 000
⚡Maand 4 - R200 x 1 x 5 x 16 = R16 000
( Verdien meer en meer elke maand )
( Die bogenoemde syfers is gebaseer op slegs een "Handyman" of Kontrakteur aansluiting per dag - indien jy twee aansluit sal hierdie syfers verdubbel )

WAT GAAN JOU WERK BEHELS ??
⚡1 - Jy Gaan "Free Property Listings" doen ( GEEN VERKOPE VAN EIENDOM !! )
⚡2 - Jy Gaan Werk Verwys Na "Handymen" of Kontrakteurs Wat Jy Gaan Aansluit By Ons Besigheid Verwysing Program.
⚡3 - Jy Kry R200 Elke Maand Vir Elke "Handyman" Of Kontrakteur Wat Jy Aansluit.

AGENTSKAPFOOI ( Wat Gaan Die Agentskap Jou Kos ? )

R2999.00 ( Slegs Vir n Beperkte Tydperk !! ) Normale Prys = R5999.00

Vir Enige Navrae :
082 802 1444
0848701444
[email protected]

‼️BIOGRAFIE / BESIGHEIDPLAN ‼️

📣INLEIDING
Mega Properties is n nuwe eiendom maatskappy wat n gratis eiendom “listing” diens lewer aan verkopers. Ons stel ons kliënte in staat om hul eiendom privaat te verkoop en sodoende duisende rande te spaar in agente kommissie.
Aangesien ons diens absoluut Gratis is aan die publiek en geen kommissie betaalbaar is nie gaan n aansienlike aantal eiendomme gelys word op ons sisteem.

📣HOEKOM N GRATIS, GEEN KOMMISSIE EIENDOM DIENS ?
Met die stygende eiendom pryse asook die konsekwente styging in kommissies het die publiek begin weerstand bied om hierdie hoë kommissies te betaal. Die persepsie by die publiek is dat agente nie die hoë kommissies kan regverdig nie. Die persepsie is ook dat agente primêr verantwoordelik is vir die drastiese styging in eiendom pryse. Ons glo dat ons gratis, geen kommissie diens sal bydra om eiendom pryse te stabiliseer of te verlaag met die bedrae van die kommissies.

📣KAN ONS WAARDE TOEVOEG TOT DIE EIENDOM VERBETERING BEDRYF ?
Ons gratis, geen kommissie diens aan die publiek sal tot gevolg hĂŞ dat die publiek meer geld gaan hĂŞ om te spandeer aan die opknapping van hul eiendomme en sodoende gaan die huis verbetering bedryf n groot hupstoot kry. Deur Mega Properties te ondersteun sal jou besigheid bydra om die publiek by te staan om groot bedrae kapitaal te spaar. Meeste van hierdie geld sal beskikbaar wees vir die eiendom verbetering bedryf.
Ons doel is om die publiek, spesifiek huiseienaars, te voorsien van n eenstop platform waarop n databasis verskyn van besighede in die eiendom verbetering bedryf. Hierdie platform spesialiseer in eiendom verwante dienste ALLEENLIK en kliënte kan die dienste vind waarna hulle soek sonder om deur duisende ander dienste te soek wat nie verwant is aan eiendomme nie. Ons kliënte en besoekers op ons platform is kopers en verkopers van eiendom. Meeste van hulle sal op een of ander stadium een of ander verbetering wil laat doen aan hulle eiendom.
0ns kan u besigheid op die punt plaas waar huiseienaars die besluit neem om verbeteringe aan te bring aan hul eiendomme. Ons plaas u besigheid eerste op die toneel en daardeur verhoog ons die kanse drasties vir u besigheid om die werk te kry. Ons verwys u besigheid na alle verkopers wat hulle eiendomme op ons sisteem lys. Sodoende voorsien ons u besigheid met die beste advertensie medium moontlik naamlik “Word Of Mouth” advertensie.

📣HOE WERK ONS IN PRAKTYK ?
1 – Die verkoper lys sy/haar eiendom by ons.
2 – Ons adviseer dan die verkoper met n paar wenke en dan word hy/sy bekendgestel aan ons vennote in die eiendom verbetering bedryf. Ons laai dan die verkoper se eiendom op ons platform.

📣WAT BIED ONS ONS VENNOTE IN DIE EIENDOM VERBETERING BEDRYF ?
1 – Ons plaas sy besigheid se advertensie op ons platform met n “link” na sy website, pamflet of besigheidkaartjie wat sy besigheid se dienste beskryf.
2 – Ons verwys alle verkopers in u area om met u besigheid te doen.

📣WEN-WEN VIR ALMAL
1 – Ons kopers en verkopers wen deur duisende te spaar in kommissies.
2 – Ons vennote in die eiendom verbetering bedryf wen met bekostigbare advertensie met Mega Properties en ons vennote is sigbaar op n platform wat spesialiseer in die eiendom verbetering bedryf alleenlik en ook op n konstante basis verwys te word na potensiële kliênte deur middel van ons databasis van ons vennote wat aan hulle oorhandig word met elke “listing” wat gedoen word.

Vir Enige Navrae :
082 802 1444
084 870 1444
[email protected]

Photos from MEGA Properties's post 06/06/2023

đź’ĄAGENTSKAPPE BESKIKBAAR IN BLOEMFONTEIN !! ( Jou Eie Besigheid )

Verdien R36 000 En Meer Per Maand !!

đź’°Unieke Geleentheid Om Passiewe Inkomste Te Verdien !!đź’°

👆👆👆👆👆👆👆👆👆

HOEVEEL KAN JY VERDIEN ?
⚡Maand 1 - R200 x 1 x 5 x 4 = R4000
⚡Maand 2 - R200 x 1 x 5 x 8 = R8 000
⚡Maand 3 - R200 x 1 x 5 x 12 = R12 000
⚡Maand 4 - R200 x 1 x 5 x 16 = R16 000
( Verdien meer en meer elke maand )
( Die bogenoemde syfers is gebaseer op slegs een "Handyman" of Kontrakteur aansluiting per dag - indien jy twee aansluit sal hierdie syfers verdubbel )

WAT GAAN JOU WERK BEHELS ??
⚡1 - Jy Gaan "Free Property Listings" doen ( GEEN VERKOPE VAN EIENDOM !! )
⚡2 - Jy Gaan Werk Verwys Na "Handymen" of Kontrakteurs Wat Jy Gaan Aansluit By Ons Besigheid Verwysing Program.
⚡3 - Jy Kry R200 Elke Maand Vir Elke "Handyman" Of Kontrakteur Wat Jy Aansluit.

AGENTSKAPFOOI ( Wat Gaan Die Agentskap Jou Kos ? )

R999.00 ( Slegs Vir n Beperkte Tydperk !! ) Normale Prys = R2999.00

Vir Enige Navrae :
082 802 1444
0848701444
[email protected]

‼️BIOGRAFIE / BESIGHEIDPLAN ‼️

📣INLEIDING
Mega Properties is n nuwe eiendom maatskappy wat n gratis eiendom “listing” diens lewer aan verkopers. Ons stel ons kliënte in staat om hul eiendom privaat te verkoop en sodoende duisende rande te spaar in agente kommissie.
Aangesien ons diens absoluut Gratis is aan die publiek en geen kommissie betaalbaar is nie gaan n aansienlike aantal eiendomme gelys word op ons sisteem.

📣HOEKOM N GRATIS, GEEN KOMMISSIE EIENDOM DIENS ?
Met die stygende eiendom pryse asook die konsekwente styging in kommissies het die publiek begin weerstand bied om hierdie hoë kommissies te betaal. Die persepsie by die publiek is dat agente nie die hoë kommissies kan regverdig nie. Die persepsie is ook dat agente primêr verantwoordelik is vir die drastiese styging in eiendom pryse. Ons glo dat ons gratis, geen kommissie diens sal bydra om eiendom pryse te stabiliseer of te verlaag met die bedrae van die kommissies.

📣KAN ONS WAARDE TOEVOEG TOT DIE EIENDOM VERBETERING BEDRYF ?
Ons gratis, geen kommissie diens aan die publiek sal tot gevolg hĂŞ dat die publiek meer geld gaan hĂŞ om te spandeer aan die opknapping van hul eiendomme en sodoende gaan die huis verbetering bedryf n groot hupstoot kry. Deur Mega Properties te ondersteun sal jou besigheid bydra om die publiek by te staan om groot bedrae kapitaal te spaar. Meeste van hierdie geld sal beskikbaar wees vir die eiendom verbetering bedryf.
Ons doel is om die publiek, spesifiek huiseienaars, te voorsien van n eenstop platform waarop n databasis verskyn van besighede in die eiendom verbetering bedryf. Hierdie platform spesialiseer in eiendom verwante dienste ALLEENLIK en kliënte kan die dienste vind waarna hulle soek sonder om deur duisende ander dienste te soek wat nie verwant is aan eiendomme nie. Ons kliënte en besoekers op ons platform is kopers en verkopers van eiendom. Meeste van hulle sal op een of ander stadium een of ander verbetering wil laat doen aan hulle eiendom.
0ns kan u besigheid op die punt plaas waar huiseienaars die besluit neem om verbeteringe aan te bring aan hul eiendomme. Ons plaas u besigheid eerste op die toneel en daardeur verhoog ons die kanse drasties vir u besigheid om die werk te kry. Ons verwys u besigheid na alle verkopers wat hulle eiendomme op ons sisteem lys. Sodoende voorsien ons u besigheid met die beste advertensie medium moontlik naamlik “Word Of Mouth” advertensie.

📣HOE WERK ONS IN PRAKTYK ?
1 – Die verkoper lys sy/haar eiendom by ons.
2 – Ons adviseer dan die verkoper met n paar wenke en dan word hy/sy bekendgestel aan ons vennote in die eiendom verbetering bedryf. Ons laai dan die verkoper se eiendom op ons platform.

📣WAT BIED ONS ONS VENNOTE IN DIE EIENDOM VERBETERING BEDRYF ?
1 – Ons plaas sy besigheid se advertensie op ons platform met n “link” na sy website, pamflet of besigheidkaartjie wat sy besigheid se dienste beskryf.
2 – Ons verwys alle verkopers in u area om met u besigheid te doen.

📣WEN-WEN VIR ALMAL
1 – Ons kopers en verkopers wen deur duisende te spaar in kommissies.
2 – Ons vennote in die eiendom verbetering bedryf wen met bekostigbare advertensie met Mega Properties en ons vennote is sigbaar op n platform wat spesialiseer in die eiendom verbetering bedryf alleenlik en ook op n konstante basis verwys te word na potensiële kliênte deur middel van ons databasis van ons vennote wat aan hulle oorhandig word met elke “listing” wat gedoen word.

Vir Enige Navrae :
082 802 1444
084 870 1444
[email protected]

Want your practice to be the top-listed Law Practice in Kimberley?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

Kimberley

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 04:30
Friday 08:00 - 16:00