Wyse woorde

Wyse woorde

Share

23/02/2026

Dir hand van die Here sal vir jou gee dubbel wat jy verloor het laas week🙌🙌

21/02/2026

Die Lekker Crew

Golden voices🙌🙌😍✔️

20/02/2026

Mag hulle nooit jou joy binne jou steel nie❤️❤️

18/02/2026

Die Here sal jou altyd beskerm✔️✔️🙌🙌jou toe trek en jou bewaar.

17/02/2026

Jou nuwe seisoen is besig om aan te breuk🙌🙌

16/02/2026

Weet vir wie om toetelaat in jou vriende kring in🙌🙌want nie almal wat saam jou aan tafel sit stem saam met dit wat jy wil bereik nie✔️✔️

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address

Peterson Street
Despatch