Delicious Netball Club
19/04/2026
Saterdag, 18 April 2026 het Delicious netbal klub hul eerste liga wedstryd vir die jaar gespeel. Ons het weg gestap as die dag se kampioene waar ons Y-Nots geklop het met 34-18. โจ๏ธโญ๏ธ
Tesh-Meack was gekroon speler van die wedstryd. ๐
โค๏ธ๐๐ฅ
05/03/2026
Maak gereed vir 'n aand propvol goeie vibes en groot pryse! ๐๐ฅ
โDelicious Netball bied aan: FUNDRAISER NIGHT! Kom ondersteun ons klub en geniet 'n aand uit saam met vriende. Ons het lucky draws, die beste musiek deur Resident DJ's, en 'n atmosfeer wat jy nie wil misloop nie.
โ๐ Waar: Superclub Haze (55 Cilliersstraat, Ceres)
๐๏ธ Wanneer: Vrydag, 27 Maart 2026
Doors open @ 8PM
โ๐๏ธ Kaartjies: R30 by enige van die netbal-dames of R40 by die deur.
โSien julle daar! ๐๐บ
16/05/2025
Aan alle Delicious Familie ๐ข
Saterdag 17 Mei, speel ons, ons eerste TUIS ligawedstryd teen Ceres Netbal klub!
Kom daag op, en ondersteun ons meisies ๐๐ฅ
Delicious liefde โค๏ธ๐๐ฎ๐น
KENNISGEWINGโโ
Delicious Netbal Klub oefening begin amptelik vanaand om 18:30. Nuwe speelsters is welkom om by Netbal Klub aan te sluit. Die oefening vind plaas op Delicious RFC Sportveld. Hoop om jul daar te sien.
Sportgroete
๐๐
Click here to claim your Sponsored Listing.