ICOSA Witzenberg

ICOSA Witzenberg

Share

20/04/2022

You affect so many people by the meaningful work you are doing, so when we wish you luck we are actually wishing many people an improved life. Thank you for working hard and making a difference, and best wishes to you Doctor and all those lives you touch. Victory belongs to U and to the people.

12/04/2022

Gee ICOSA 'n kans... Dus tyd v 'n Nuwe begin.

11/04/2022

The red train is moving... HERE WE COME!!!

07/04/2022

Op die 20ste April 2022 neem u ‘n groot stap en 'n belangrike besluit oor die toekoms van ons kinders en ons gemeenskap. Wys my waar het u ontwikkeling en radikale verandering gesien, dus dieselfde ou storie jaar in jaar uit.

Dus amper so as of ons glad nie bestaan nie, inteenstelling word daar glad nie na ons geluister nie deur die DA en Good-Koalisie nie en dit veroorsaak net baie frustrasie onder die belastingbetalers wat nie die waarde en dienste kry wat vir hulle geag word nie.

Ons het hiermee ’n geleentheid om in die tussen verkiesing ons storie in Wolseley en Tulbagh te herskryf, met die bou van huise, beter tariewe en sportfasiliteite wat wel lei tot ’n gesonde en veilige dorp.

Stem vir Petrus Heradien in hierdie tussen verkiesing in Wyk 2, kom ons staan saam en bou saam, genoeg is nou genoeg dis tyd vir 'n nuwe begin.

Website