Doha Technologies
Hoekom sukkel met gesteelde kabels? Indien dit moontlik is en jou area wel deur Wifi gedek word is dit ideal... Skakel nou vir jou kwotasie en Line of site toets 0719334236
Ons weet dat virusse en spyware en soveel ander dinge n realiteit is en nie net meer tot ons rekenaars beperk is nie. Ons selfone, tablets ens word ook aangeval. Ons het na baie navorsing reeds verskeie gelukkig kliente met ons produk. Ons sekuriteitspakkette is jaarliks hernubaar en word op datum gehou met die nuuste verwikkelinge. Ons het vir Huis gebruikers die 3:3 (R600)of 5:5 (R900)Opsie wat beteken 5 ;5 of 3:3 ( rekenaars: selfone en tablets ) en vir besighede het ons verskeie opsies wat servers insluit. Die sekuriteits produk kan gebruik word met Microsoft , Linux en Apple. Indien julle n kwotasie of meer inligting wil he. Skakel my gerus by 083 419 7506 of 087 985 1600
Baie dankie vir almal wat ons "page"gaan "like".
Ons waardeer jul ondersteuning. Ons hoop om deur die bladsy meer mense te bereik en ons spesiale aanbiedinge aan julle bekend te stel. Ons sal dit waardeer as julle dit met jul vriende kan share. Help ons om n breer teikenmark te bereik en te bedien.
Lekker naweek vir elkeen van julle
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Beryl Avenue Lyttelton
Centurion
0157