AFGRI

AFGRI

Share

AFGRI is a leading agricultural services and processing company with a core focus on grain commodities. We provide services across the entire grain production and storage cycle, offering financial support and solutions as well as inputs and hi-tech equipment through the John Deere brand supported by a large retail footprint. We are further involved in the manufacture of animal feeds, the processin

17/06/2026
Photos from AFGRI's post 16/06/2026

Of jy nou op die plaas, in die tuin of by die huis besig is – AFGRI Retail het die produkte wat jy nodig het teen uitstekende pryse.
Besoek jou naaste AFGRI Retail-tak of koop aanlyn.

Kry jou gunsteling produkte vandag nog!

Besoek: https://online.afgri.co.za

16/06/2026

Hierdie Jeugdag vier ons die volgende generasie boere wat eendag die stuur van Suid-Afrikaanse landbou sal oorneem.

Met dieselfde passie, vasberadenheid en liefde vir die grond wat ons boere vandag uitleef, groei die landbouleiers van môre reeds op tussen die lande en trekkers.

Kyk net hoe gefokus hierdie toekomstige boer agter die stuur van die John Deere sit!

Dankie aan Danie Bester vir die deel van hierdie besonderse video wat ons herinner dat die toekoms van landbou in goeie hande is.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

12 Byls Bridge Boulevard
Centurion
0046