Klein Helper Premix
01/05/2024
Dis wat gebeur as die kinders elkeen hulle eie geurekoppiekoek wil hê - dan moet ma ‘n funfetti en dubbel sjokelade eet!
08/12/2023
Uit die mond van die suigeling sal jy die waarheid hoor ~ “hierdie plaatkoekies is vreklekker - proe soos wolkies”
Nou ja hoe kan jy daarmee stry?!
Maak seker jy plaas jou bestelling vir die vakansie!
24/10/2023
Met ons kampplaatkoekiemengsel en ‘n paar sjokeladesprinkels het jy ‘n heerlike kosblikvuller in onder 15min!
21/09/2023
As jy gedink het jy kan nie jou gunsteling ontbyt eet net omdat jy gaan kamp nie , D**K WEER!
Ons kamp plaatkoekies is nie net lekker nie maar kort net EEN bestandeel!
En dis mos nou wat jy kort op ‘n kamp 🤤
Click here to claim your Sponsored Listing.