360ProManagement
Inisieerder en Organiseerder van GROOTfm Familiedag, Ek love die VRYSTAAT, Matriek Sladipad, Steve Doen konserte, Harties 100 haar, Luiperds 100 jaar, UNLOCK events coming soon en ander geleenthede.
25/01/2025
Die 𝗩𝗮𝗹𝗲𝗻𝘁𝘆𝗻𝘀 𝗴𝗲𝗹𝗲𝗲𝗻𝘁𝗵𝗲𝗶𝗱 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗷𝗮𝗮𝗿 bied jou n keuse tussen :
♥️ Aansit ete
OF
♥️ Piek niek
Afhangend van jou keuse, geskied albei onder reuseagtige bome oortrek met fairy lights, lewensgrootte rooi harte, 15m x 3m hoë liggies gordyn, meer as 4000 roosblare, watertand spyskaart gekombineer met agtergrond musiek en takbokke.
𝗔𝗮𝗻𝘀𝗶𝘁 𝗲𝘁𝗲 sluit in :
♥️ Glas Shampanje by aankoms
♥️ Romantiese tafel vir 2 met keurige valentyns versierings
♥️ Groot drie gang maaltyd wat bedien word
♥️ Bottel wyn
♥️ Geskenkie
♥️ Asemrowende foto hoekie
♥️ Live entertainment
♥️ Kontant kroeg
♥️ Veilige parkering
@ 𝗥𝟭 𝟱𝟬𝟬 per paartjie
𝗣𝗶𝗲𝗸𝗻𝗶𝗲𝗸 sluit in :
♥️ Romantiese lae piek niek tafel vir 2 met lae bankie en kussings
♥️ Kaasbord met verskeidenheid kase, beskuitjies, biltong, koue vleis ens
♥️ Bottel wyn
♥️ Live entertainment
♥️ Kontant kroeg
♥️ Veilige parkering
@𝗥𝟳𝟱𝟬 per paartjie
❤️ 𝙒𝙖𝙖𝙧𝙤𝙢 𝙜𝙚𝙬𝙤𝙤𝙣 𝙬𝙚𝙚𝙨 𝙝𝙞𝙚𝙧𝙙𝙞𝙚 𝙑𝙖𝙡𝙚𝙣𝙩𝙮𝙣𝙨𝙙𝙖𝙜? ❤️
29/04/2024
So proud of Boulevard Catering for hosting the 2nd Steve Doen Steve Dress Rehearsal and VIP event on behalf of Steve Doen Produksies .
Well done Jannes Pieters and team fir outstanding catering!!! As always.
Click here to claim your Sponsored Listing.