Loki Rothman
Connect with Louwtjie on Facebook
http://www.facebook.com/LouwtjieRothman
Connect with Louwtjie on Soundcloud
http://soundcloud.com/louwtjie-rothman
Lorenzo probeer hierdie strumming patroon te leer
Sien julle Saterdag, 11 Oktober by:
fees in Wellington by Diemersfontein Wine Estate @ 12:00
Kaartjies beskikbaar op www.diemersfontein.co.za
En dan
17:00 by in Paternoster
Kaartjies beskikbaar op www.diekoelkamers.com
‘n Crazy maand van travel het nou tot ‘n einde gekom, maar die werk het nooit gestop nie.
Daar is baie wat behind the scenes gebeur. Tussen deur als het my nuwe single “Hierdie Whiskey” ook gedrop. Thanks aan die wat luister🙏🏼
Terug in my studio grot. Nuwe filmscores, nuwe productions - ek deel als met julle binnekort
Hoe om te klink soos die 1960’s - Die nuwe reeks “Niggies” nou op - Dinsdae om 20h00
Click here to claim your Sponsored Listing.