Yield Meatmasters

Yield Meatmasters

Share

23/04/2026

Met trots kies ons AFGRI Animal Feeds vir ons veevoer. Ons gebruik hul Super Lamkruipkorrels vir ons lammers voor en na speen om groei te verbeter en om druk op lakterende ooie te verlig. Kontak vir Henry Viljoen: O82 564 0153
[email protected]

15/04/2026

Barenbrug Group se kwaliteit wys in die gesondheid van ons diere. Hulle fokus op hoë gehalte weidingsoplossings wat konsekwent presteer, gebou op jare se navorsing en bewese resultate.

Hul top-variëteite is doelgerig geteel vir opbrengs, volhoubaarheid en voedingswaarde – wat direk bydra tot beter dierekondisie en meer betroubare produksie.

Dankie Wicus! Wicus Jordaan: 072 108 7033 [email protected]

07/04/2026

Agruma is ons gekose landbouversekeraar. Volg hulle gerus op sosiale media.

Photos from Yield Meatmasters's post 02/04/2026

Avodah Manufacturers is die span wat ons krale met trots bou. Hulle maak topgehalte staal skaaphekke, voerringe en pasgemaakte oplossings vir jou boerdery. Kontak vir Stefan: 084 472 3060

Yield Agri Investments

Photos from CDP Auctioneers - Corne Du Plessis's post 16/03/2026
Photos from CDP Auctioneers - Corne Du Plessis's post 18/02/2026

Proud to introduce outstanding new genetics to our herd. We had a great day at the VRYSTAAT MEATMASTER KLUB auction, hosted at Be Human - Middelwater Farm with CDP Auctioneers - Corne Du Plessis.

10/02/2026

Wasabi - CCS 23 0417 is a ram with great features and even better breeding quality.
This leading ram plays a key role in advancing the genetic standard of our herd

CCS 23 0417 - Breeding Information: https://sasmallstock.com/index.php?ppd=serv_ind_work1&breed=MMS&ani=97306419&anibrd=MMS

Photos from Yield Meatmasters's post 03/02/2026

🐑 Introducing Bethulie – CC 220120.
A top-tier Meatmaster ram with proven, high-value genetics that deliver strength, adaptability, and consistent results. We are currently making use of his semen to upgrade our herd.

Breeding information: https://sasmallstock.com/index.php?ppd=serv_ind_work1&breed=MMS&ani=93923902&anibrd=MMS

Photos from Yield Meatmasters's post 30/01/2026

‼️ AANBOD: Topgehalte stoet ooie
VRYSTAAT MEATMASTER KLUB
🗓️14 Februarie 2026
📍Be Human - Middelwater Farm
🕚11:00

Kontak:
☎️John-William Morrison: 079 875 4803
☎️Lee-Marie Swart: 060 369 3454

Lot 44 A - YM 25/407 (stamboek 111723748)
Lot 44 B - YM 24/421 (stamboek 111723755)
Lot 50 A – YM 24/403 (stamboek 111723730)
Lot 50 B - YM 24/416 (stamboek 111723763)
Lot 78 A - YM 24/414 (stamboek 111723771)
Lot 78 B - YM 24/415 (stamboek 111723789)
Lot 89 A - CRL 25.036 (stamboek 109756288)
Lot 89 B - YM 25/1001 (stamboek 111723797)

29/01/2026

🥇 Ons het onlangs ons ooie geklas om te bepaal watter diere in ons Februarie-lapaprogram gebruik gaan word. Die beste ooie is uitgesoek en in verskillende kampies verdeel, met sorgvuldige beplanning oor watter ram by elke groep gebruik sal word. Dit is ’n tydsame proses, aangesien elke ooi deeglik geëvalueer word om te verseker dat ons die beste moontlike genetika benut.

Diere wat nie aan ons vereistes of standaarde voldoen nie, is uit die stoet verwyder. Hierdie diere word nou as kommersieël geklassifiseer en bly nie deel van die stoet nie.

Ons sien baie daarna uit om die lapaproses in Februarie met julle te deel.

27/01/2026

Eagle Knight - CC 230614, is one of our top rams. We are busy advancing the standard of our herd with his superior genetics.

Breeding Infromation: https://sasmallstock.com/index.php?ppd=serv_ind_work1&breed=MMS&ani=98182306&anibrd=MMS

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address

Kleinplaas, Bainsvlei
Bloemfontein
9301