Uniquebeearts
30/06/2026
SOLD!
Die honde manewales is hier!
Pragtige , unieke fedora hoedjie is beskikbaar as te koop.
Daar is reg rondom die bal van die hoedjie verskillende breed woefies in oulike somer uitrustings, elkeen met 'n persoonlikheid van hul eie.
Die hoedjie fokus op somer en kleurvol. Ek is definitief meer 'n somer mens as winter.
Ek spoor bietjie somer aan in die winter weer wat oppad is.
Op die rim is dit afgewerk met donker navy denim en ligte denim materiaal asook 'n gepaste bandana band .
Kontak my gerus vir sy prys 071 891 2522
3... 2... 1....
ONS HET 'N WENNER !
BAIE GELUK Anrika
Baie dankie aan elke klient se deelname en duime vashou .
Ek wens ek kon elkeen van julle seën met so 'n hoed , maar hou my blad dop want daar mag dalk net nog ene oppad wees as te koop🥳🤩
fans
23/06/2026
" Waar die windpomp staan en rusplek vir jou gee, waar die windpomp jou God se seeninge weerspieel, waar die windpomp se water jou heel maak, waar die windpomp jou altyd sal omsingel met liefde en opregtheid, waar die windpomp jou roep tot rus. "
Die pragtige gedig is geskryf deur ' n merkwaardige vrou wat se liefde en tuiste gekenmerk kan word deur grond paaie, veld, natuur en windpompe. Die combo se reis was ver en uitdagend maar hy is tuis in Namibie. Dankie vir ondersteuning selfs buite die land se grense.
Dankie aan elke klient se geduld , samewerking en waardering vir elke kunswerk wat my studio verlaat.
Mag die combo stukkie baie shares en liefde ontvang.
As jy graag meer wil weet oor ons combo pryse kontak my gerus
071 891 2522
@topfans
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the establishment
Telephone
Address
9301
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 18:00 |
| Tuesday | 09:00 - 18:00 |
| Wednesday | 09:00 - 18:00 |
| Thursday | 09:00 - 18:00 |
| Friday | 09:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 14:00 |