Free State MiniChess
The MiniChess Program is an innovative educational entrepreneurial course that uses chess to teach youngsters strategic thinking skills, an entrepreneurial mindset and grow leadership qualities through clever play innovations.
25/12/2024
23/05/2024
Hoe vroeër 'n kind vaardighede ontwikkel, hoe beter is sy kanse tot lewenslange sukses. Die innoverende MiniChess program, wat ontwikkel is vir kinders van 4 - 10, leer kinders essensiële vaardighede deur middel van spel!
Ons leer dat verloor deel is van spel, almal kry hul kans. Wat jy doen daarmee is belangriker!
Almal maak soms foute, dit is belangriker wat jy daaruit leer!
Hoe ons dinge sien en evalueer, besluit hoe ons daaroor voel, en hoe ons op die uitkomste reageer, is baie belangrik! As ons d**k aan wat gemaak het dat ons goed/sleg vaar, kan ons volgende keer beter beplan, 'n strategie uitwerk en 'n ander resultaat kry!
As mens van kleins af leer om in alle situasies eers mooi daaroor te d**k, dan 'n strategie beplan en besluite maak, is jy besig om toegerus te word vir die 21ste eeu se uitdagings!
Kom leer en groei saam met Free State MiniChess !
www.minichess.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Bloemfontein