Arcadia - Tsumeb
Explore, learn, and grow with personalised learning experiences tailored to your needs!
30/01/2025
Ontmoet ons 2025 Arcadia - Tsumeb studente!
Ons glo sterk dat aanlyn leer die pad vorentoe is! ππ‘ Ons studente leer in βn gestruktureerde, ondersteunende omgewing, maar met al die voordele van βn persoonlike, pasgemaakte kurrikulum op internasionale standaarde.
β
Leer teen jou eie pas β Geen druk om by βn klas vol leerders aan te pas nie.
β
Geen hope huiswerk nie β Omdat leerdoelwitte regdeur die dag bereik word, hoef studente nie ure se huiswerk nΓ‘ skool te doen nie.
β
Pasgemaakte kurrikulums β Elke student bring hul eie kurrikulum en kan vakke kies en keur volgens hul belangstellings.
Met aanlyn leer ontwikkel studente self-dissipline, onafhanklikheid en tegnologiese vaardighede β onontbeerlik vir die toekoms! π π» β¨
24/10/2024
Looking to transition your child to online schooling? Join our info session to explore how our online learning studio facilitates education using the Cambrilearn curriculum. With our dedicated space and personalised support, your child can thrive in a structured environment while enjoying the benefits of online learning. Join us next week Tuesday, 29 October at 17:30 π
π ROUTINE π
Routine is key to success, even when online learning. At Arcadia, we help students create a structured daily routine that keeps them focused and motivated.
Watch our latest video to see how setting a routine helps students stay on track and achieve their academic goals.
π HOME SCHOOLING IN TSUMEB π
Looking for a modern, flexible space to support your childβs online learning? At Arcadia, we provide fast internet, dedicated workspaces, and support to help students succeed with their chosen curriculum. See how our online learning studio can help your child engage in world-class education at their own pace! ππ»
π LIVE LESSONS IN ONLINE LEARNING π
Here is a glimpse into the daily routine of our grade 1 online learners on the international Cambrilearn program π
13/09/2024
π 2025 AANSOEKE NOU OOP π
Ons aansoeke vir volgende jaar is oop. Kontak ElzabΓ© op 081 398 9811 vir meer inligting π
Het jy al gehoor van ons moderne aanlynleer ateljee vir studente in Tsumeb en omliggende gebiede? Arcadia is vir ouers en kinders wat buite die boks d**k, diegene wat besef dat die wereld is jou oester. Kies jou eie kurrikulum, bepaal jou eie leerpas, en ontvang onderrig op internasionale standaard. Of jy Cambrilearn, Mobimax of enige ander program verkies, ons ondersteun jou keuses met ons moderne fasiliteite, toesig en hoΓ«spoed internet. Kom besoek ons ateljee, of kontak ons vir meer inligting.
13/09/2024
π ARCADIA π
Ons is opgewonde om Arcadia bekend te stel, 'n aanlyn leerateljee waar tegnologie en onderwys ontmoet. Hierdie unieke leerateljee is ontwerp om aanlyn onderwys vir graad 1-12 leerders te ondersteun en te verbeter.
By Arcadia voorsien ons 'n moderne, ondersteunende omgewing waar leerders hul gekose aanlyn kurrikulums onafhanklik kan volg. Leerders het die vryheid om vakke te kies en te volg volgens hul belangstellings, wat 'n persoonlike en boeiende leerervaring bevorder. Leerders werk op hul eie pas, en kan inskakel by hul gekose buitemuurse aktiwiteite.
Ons fasiliteit bied toegang tot hoΓ«spoed internet en 'n bevorderlike studeeromgewing. Terwyl leerders hul eie skootrekenaars of tablette bring en hul eie programme volg, is ons gekwalifiseerde toesighouers beskikbaar om dissipline te handhaaf en 'n ondersteunende atmosfeer te bied. Ons het tans leerders wat die Mobimax sowel as Cambrilearn kurrikulums volg en ons gemeenskap van eendersdenkende leerders moedig sosiale interaksie en portuurgroep ondersteuning aan, wat beide akademiese en persoonlike groei verbeter.
Vir besige ouers bied Arcadia verlengde ure van 07:00 tot 17:00, wat 'n betroubare en konsekwente ruimte verskaf waar kinders deur die dag op hul studies kan fokus. Arcadia is ook oop gedurende die jaar, slegs gesluit op vakansiedae en vir 5 weke in die Desember vakansie. Pakette vanaf N$950 per maand is beskikbaar.
Kontak ElzabΓ© gerus op +264 81 398 9811 vir meer inligting of om 'n afspraak te reΓ«l.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Tsumeb
14002
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |