DIS Engineering cc
04/07/2025
Come visit us at the Outjo Wildsfees and test drive one of our e cars
02/07/2025
🚗☀️ DIS ENGINEERING by 𝓞𝓾𝓽𝓳𝓸 𝓦𝓲𝓵𝓭𝓼𝓯𝓮𝓮𝓼!! ☀️🚗
Ons is opgewonde en gereed vir hierdie naweek se jaarlikse Wildsfees in Outjo en ons bring iets
besonders saam!
Kom loer gerus in by ons stalletjie waar ons, ons elektriese voertuie met trots gaan uitstal!
Kom vra jou vrae
Klim in, kyk self en
Vat een vir ’n toetsrit!
𝙾𝚗𝚜 𝚜𝚒𝚎𝚗 𝚞𝚒𝚝 𝚍𝚊𝚊𝚛𝚗𝚊 𝚘𝚖 𝚓𝚞𝚕𝚕𝚎 𝚍𝚊𝚊𝚛 𝚝𝚎 𝚘𝚗𝚝𝚖𝚘𝚎𝚝.
DIS Engineering – jou vennoot in volhoubare oplossings vir plase en dorpe.
#
27/06/2025
Yes, we have the solution!
26/06/2025
Kom maak ‘n draai by DIS ENGINEERING se stalletjie, hierdie naweek die 27ste en 28ste Junie!
SIEN JOU DAAR!